Plot te koop

10/8/2023 – 276 views

21,9 Ha Plot te koop
De Wagensdrift (Cullinun)
R1.8 miljoen

Weg van die gewoel van die stad. 45 km noord oos vanaf Zambesi rylaan, met ‘n 7 km grondpad. Hierdie uitgesoekte 21 ha boomryke plot in die hartjie van die Seringveld bewaararea, is absoluut ‘n moet om te sien.

Die plot bestaan uit die volgende:-

Dubbel verdieping kliphuis met ‘n grasdak
4 slaapkamers
2 leef vertrekke
Dubbel onderdak parkering
50% voltooide koelkamer
Kombuis
Watertenk 5000 l

3 x Sink kamers met krag (idiaal vir werkers of pakkamers)

2 half voltooide rondawels (Net dakke moet op gesit word
Halfvoltooide klip buite gebou (kan vir buite kroeg of entertainment area gebruik word)
Lapa met ingeboude braai area
Verskeie buite geboue ( niks noemenswaardig)
3 fase Eskom krag
Boorgat toegerus met 3 fase pomp
4 x Varkhokke
Hoenderhokke
Drukgang

Die eiendom het oneidig baie moontlikhede soos byvoorbeeld chalets wat opgerig kan word aangesien die grond taamlik gelyk is behalwe vir die koppie in die hoek van die plot.

Daar kan selfs kampe opgerig word vir kinders (veldskool, jeugkampe ens) die potensiaal is oneindelik.

Die vernaamste bome op die plot is die beskermende inheemse Wildesering, Boekenhout, Wildevy en Protea, daar is ook vrugtebome en sowel as stamvrug, botterklapper, wildeperske , druiwe , appelliefies ens.

Daar is dan ook van November – Januarie Mopani & Masanja wurms wat eetbaar is en baie popular is onder sekere kulture.

GEEN grondeise op die plot!

Indien u belangstel en graag die plot wil besigtig is u meer as welkom om die eienaar Jan Kotze te kontak op
833 - show phone - 6.
Contact :

Jan Kotze

(100) 196-2408

(Please say you found this ad on TOP-FREE-AD when calling)

Cullinan, Gauteng

Related ads

Wildebeest serengeti 2016 model off road karavaan bekendstelling

Car - Truck - BoatsRVs - Campers - Caravans

R165.000 24/3/2025 3924 views

Montana, Pretoria, Gauteng – nuutste wildebeest serengeti 2016 model so pas bekend gestel hierdie is n unieke karavaan wat alles deer slegs een persoon opgeslaan of afgeslaan kan word b

2008 Jurgens Sprite Sprint Caravan for Sale

Car - Truck - BoatsRVs - Campers - Caravans

R104.000 19/12/2023 2142 views

Pretoria, Gauteng – business name a to z motors address 582 rachel de beer street pretoria north 0116 tel 125 show phone 2 hennie 825 show phone 3 karl 760 show phone 3 island

1985 Caravette 4 Good condition Full and Rally tents and Add a Room

Car - Truck - BoatsRVs - Campers - Caravans

R32.900 26/9/2023 2120 views

Pretoria, Gauteng – fullhouse mint kondisie weeg slegs 580kg 1985 caravette 4 slaap 4 yskas mikrogolfoond voltent rally tent add a room alle tente is in uitstekende kondisie en

Luxury Sahara dual-axle off road caravan

Car - Truck - BoatsRVs - Campers - Caravans

R600.000 29/12/2023 2047 views

Malmesbury, Western Cape – luxury sahara a stylish dual axle off road caravan with a body length of 7 45m and a license mass of 3500kg the sahara is equipped with one large air condit

1980 Gypsey Caravette 5 te Koop of te Ruil met Voltent en Rally tent

Car - Truck - BoatsRVs - Campers - Caravans

R27.500 17/2/2024 1963 views

Pretoria West, Pretoria, Gauteng – 1980 gypsey caravette 5 te koop of te ruil baie netjiese karavaan binne en buite idiaal vir die beginner kamper en die vissermanne die dak is so ontwerp dat

1980 Gypsey Caravette 5 met Voltent en Rally tent alles kompleet

Car - Truck - BoatsRVs - Campers - Caravans

R27.500 1/12/2023 1901 views

Pretoria West, Pretoria, Gauteng – 1980 gypsey caravette 5 te koop of te ruil baie netjiese karavaan binne en buite geen water skade nie weeg slegs 610kg volledig met groot yskas mikrogolfoon

1993 Jurgens Fleetline XL with Full tent Rally tent and Add A Room

Car - Truck - BoatsRVs - Campers - Caravans

R42.900 16/1/2025 1873 views

Pretoria West, Pretoria, Gauteng – 1993 jurgens fleetline xl weeg slegs 790 kg goeie kondisie binne en buite baie ruim binne voltent rally tent add a room alle tente is netjies en volledig me

2015 AHA Camper for SuperCab Bakkie

Car - Truck - BoatsRVs - Campers - Caravans

R135.000 17/1/2024 1846 views

Bethlehem, Free State – aha bakkie camper still new condition complete with fridge freezer stove grocery space 4x clothing containers washup water tank with pump geyser solar panel

Sprite caravan decals stickers graphics spray stencils

Car - Truck - BoatsRVs - Campers - Caravans

R1.234 3/3/2024 1787 views

Johannesburg, Gauteng – decals graphics stickers and spray stencils for sprite caravans cut from top quality 5 7yr life gloss vinyl uv resistant and fully waterproof these are not

1996 Jurgens Expo

Car - Truck - BoatsRVs - Campers - Caravans

R40.000 25/1/2025 1548 views

Middelburg, Mpumalanga – nuwe rally tent met stelbare dik pale heel grond seil spaar wiel als elektries werk binne yskas is nog 100 geen papier vorige eienaar antwoord nie fone nie