1980 Gypsey Caravette 5 te Koop of te Ruil.
Baie netjiese karavaan binne en buite.
Idiaal vir die beginner kamper en die vissermanne.
Die dak is so ontwerp dat dit feitlik onmoontlik is dat dit kan lek.
Geen water skade nie. Weeg slegs 610kg. Volledig met;
Groot Yskas. Mikrogolfoond. Voltent goeie kondisie. Rally tent goeie kondisie. Tente is baie maklik om op te slaan. Grondseil.
2 Kantspieëls vir voertuig. 2 Rooi diehoeke. Bande Baie goed met Spaarwiel. Kragkabel ingesluit. Papiere en lisensie op datum.
GRATIS Padwaardigheid indien jy volprys betaal.
Danie
JTJCMjcrNzIrODIxKzgxOTE=

(Please say you found this ad on TOP-FREE-AD when calling)

Pretoria West, Pretoria, Gauteng