1986 Wilk Topaz
Kan 6 slaap
Voltent met pale penne en toue
Rally tent met pale penne en toue
Grondseil
Tente is netjies en geen skeure of vlekke nie
Splinter Nuwe Dakseil (Roof Canvas)
Groot Yskas
Gasstoof
Oond
Mikrogolfoond
Wasbak
Breekware
Alles Baie netjies
Baie pakplek
Bande nog baie goed
2 Kant spieels vir voertuig
2 Rooi driehoeke
Hierdie Karavaan moet gesien word
Papiere en Lisensie in orde
GRATIS Padwaardigheid indien jy volprys betaal
Danie
JTJCMjc3MjgyMTgxOQ==

(Please say you found this ad on TOP-FREE-AD when calling)

Pretoria West, Pretoria, Gauteng