VENTER HORSEBOX TE KOOP Goeie toestand. Bande nog baie goed. Ongeveer R15 000 se ekstras wat insluit kampies van 4X4m groot aan beide kante van die hosebox en hakke vir tooms ens. Spaarband. Beddens wat kan oopvou om op te slaap. Horsebox kan toesluit om jou voer en toerusting in te bĂŞre by skoue. Plek langs die kant van box vir water jerry kanne. Prys R 477 - show phone - SKAKEL NICOLEAN 834 - show phone - 3 Potchefstroom.