1998 Gypsey Rapier. Semi-eilandbed, stel baie ruimte in slaapgedeelte beskikbaar. Plus dubbelbed, groot dubbeldeur yskas. Voltent soos nuut. Baie goeie rallytent. Nuwe dakseil. Gediens en geseel. R54900. Skakel Cassie54900