R320

Vars, Volsaad tef bale te koop

26/2/2025 – 180 views

1,2m Volsaad, ronde, bemeste tef bale te koop.

R320.

Vervoer vir vol vragte(60 bale) teen addisionele koste kan gereël word.

Skakel Koos Liebenberg.

Paul Roux. Vrystaat.