R154.450

Groenvoer Kamers

1/3/2024 – 444 views

Qwikgro Aeroponic Groenvoer Stelsels bied aan boere bekostigbare, outomatiese, produktiewe beheerde omgewing groei kamer stelsels van 280 kg tot 10,000 kg groenvoer per dag.
Ons ontwerp, vervaardig en installeeer groeikamers van die hoogste kwaliteid.
Ons groeistelsels is idiaal geskik om gosonde daaglikse groenvoer te lewer aan:
• Voerkraal lewendehawe
• Beeste
• Skape
• Bokke
• Suiwel
• Varke
• Hoenders en des meer.
Meer van Qwikgro se top kwaliteid groei kamers
• Geen staal wat kan roes word aangewend nie – alles is aluminium
• 365 dae van die jaar groenvoervoorraad, ongeag droogtes of weerstoestande.
• Groeistelsels is arbeid en kostedoeltreffend
• Ons groei mielies, gars, hawer ens. suksedvol in ons omgewing beheerde groeikamers. Wortel en al word aan lewendehawe gevoer.
• Die kweekkoste van voer wissel ongeveer tussen R470 tot R600 per ton vir “soos gevoer” groenvoer afhangende van saad wat aangewend word. (kapitaal uitgesluit)
• Arbeidstoepassing en Instandhouding vir groeikamers is minimaal
• Eenvoudige ontsmettings prosedures waarborg skoon gesonde voer aan lewendehawe.

Related searching

Related ads
Qwikgro
MDc5NDk3NzE4Ng==

(Please say you found this ad on TOP-FREE-AD when calling)

Boksburg, Gauteng