R185.000

Business for sale

18/7/2021 – 156 views

Besigheidsregte te koop van `n baie suksesvolle besigheid!

"Die Tuisnywerheid"

Sluit in:
Advertensie-spasie vir die jaar in Business Finder - reeds betaal.
Nuwe kleurvolle borde buite opgesit
Uitbreiding met Coffee shop.
Pamflet plasings in plaaslike posbusse.
Baksters & "Crafters" in plek.
Rede vir verkope: Eienaar gesondheid.
Moet nie uit mis op hierdie geleentheid nie!
Bel Hester 825 - show phone - 0

Related searching

MTAwMzA1NDk0NA==

(Please say you found this ad on TOP-FREE-AD when calling)

Hartenbos, South Cape DC, Western Cape