3 plase te koop by 1 boer. Suksesvolle boer tree af. Baie baie goeie somer reenval. In 20 jaar was daar nie 1 mis oes nie. 8 ton mielies word geoes per hektaar. 2 groot silos van 3000 ton elk vir opberging op die 1 plaas met 3 baie groot skure. Huidiglike bestaande kliente bestel mielies tussen R2500 en R3000 per ton. So doen die somme self van 8 ton per hektaar oes maal grond oppervlakte van gemiddeld 150ha tot 288ha hektaar per plaas en maal dit met die verkoops prys. Jou slot som sal kom by baie hoe potensiaal inkomste per plaas. Pryse per plaas verskil aangesien elke plaas sy eie voordele het bevoorbeeld die 1 plaas het 2 damme en die aantal huise en gebou verskil van plaas tot plaas. 288 ha bewerkte lande R11.5milj. 150 ha 2 damme 4 huise R11.5milj. 139 ha Groot huis 3 skure / stoor kamers 2 x 3000 ton silos R18milj. Plaas boer is bereid om direk aan kopers te verkoop en billike onderhandeling te reel maar slegs met kopers wat hoe potensiale plase wil aankoop om hoe winste te maak. Asseblief geen agente om verdere listings te doen nie. Hierdie 3 plase is so 45km Oos van Pretoria gelee en is so 20km Oos van Johannesburg. Pryse per plaas is so tussen R11milj en R18milj onderhandelbaar. Baie plaas implemente ook beskikbaar. Kontak my gerus op whats ap of skakel
Related searching
R950.000
5/3/2025
659 views
Westonaria, Gauteng
R430.000
4/2/2025
476 views
Deneysville, Free State
R1.800.000
23/6/2021
327 views
Klerksdorp, North West
R2.300.000
1/1/2023
294 views
Brakpan, Gauteng
R950.000
31/3/2022
278 views
Suurbekom, Johannesburg, Gauteng
R285.000
21/1/2024
269 views
Swellendam, Western Cape
R8.000.000
26/5/2021
262 views
Centurion, Gauteng
R900.000
14/2/2017
260 views
Pretoria North, Pretoria, Gauteng
R750.000
24/2/2023
255 views
Klapmuts, Cape Winelands, Western Cape
R550.000
10/8/2016
227 views
Witbank, Mpumalanga
R2.500.000
29/7/2022
212 views
Kroonstad, Free State
R400
15/6/2021
184 views
Cato Ridge, Durban, KwaZulu-Natal
R1.300.000
29/11/2016
184 views
Ladysmith, Uthukela DC, KwaZulu-Natal
R1.443.000
16/1/2024
157 views
Hillcrest Park, Durban, KwaZulu-Natal
R20.500
8/2/2023
153 views
Umhlanga, Durban, KwaZulu-Natal
R985.000
14/5/2016
147 views
Hillcrest Park, Durban, KwaZulu-Natal
R25.000.000
12/5/2016
127 views
Cato Ridge, Durban, KwaZulu-Natal
R22.000.000
17/5/2021
120 views
Hillcrest Park, Durban, KwaZulu-Natal
R22.000.000
13/5/2016
119 views
Hillcrest Park, Durban, KwaZulu-Natal
R1.622.000
14/5/2016
110 views
Durban North, Durban, KwaZulu-Natal
R641
11/5/2016
108 views
Hillcrest Park, Durban, KwaZulu-Natal
R1.850.000
20/4/2016
102 views
Cape Town, Western Cape
R4.950.000
12/5/2016
78 views
Cato Ridge, Durban, KwaZulu-Natal
R547
10/5/2016
61 views
Ballitoville, KwaZulu-Natal
R9.000.000
4/6/2022
18 views
Pretoria West, Pretoria, Gauteng
R799.900
1/7/2022
17 views
Evander, Secunda, Mpumalanga
R2.400.000
16/3/2022
11 views
Vorna Valley, Midrand, Gauteng
R16.800.000
6/7/2021
11 views
Bateleur Estate, Nelspruit, Mpumalanga
R300.000
31/3/2020
6 views
Kanana, Hammanskraal, Gauteng