R0

Afrikaanse Kroegdames Gesoek

23/12/2023 – 416 views

VAKANTE POSTE BESKIKBAAR (KROEGDAMES):
Ons is steeds opsoek na jong, dinamiese, Afrikaans sprekende kroegdames om vakante poste te vul by Die Peperboom Lodge in Makwassie, Noordwes. Basiese salaris en verblyf word voorsien. Vir verdere inligting en/of navrae kontak 825 - show phone - 7 (Sms'e & WhatsApp's ook welkom).
Related ads
Willie
MTAwMTYzNzk4NQ==

(Please say you found this ad on TOP-FREE-AD when calling)

Makwassie, Southern DC, North West