Vaalrivier Oewer Plot te koop, 4.8hektar, tenvolle ontwikkel
9/1/2024 – 326 views
Nog fotos is per mail beskikbaar - plek is beperk
4 Slaapkamer huis,
oopplan kombuis
tv kamer en sitkamer met kaggel
groot badkamer met aparte stort en toilet,
hoofslaapkamer het eie badkamer - bad, stort en toilet ,
groot inloop spens met geweerkluis
slaapkamers het almal buite deure wat op stoep uitgaan met asemrowende uitsig op rivier
ingeboude braaier op stoep met kuier area
Opwas en strykkamer ,
Groot swembad, (4 × 10m ) met plaveisel en met n 6 voet klipmuur omring,
GRASDAK KLIPHUIS - 9 × 12m - met kroeg en boma area ingeboude braaier - kuier en onthaal,1 slaapkamer
GRASDAK RONDAWEL - 1 slaapkamer met toilet en stort geriewe
Afdakke vir 6 voertuie,
Hondehok van steen en sink afdak - veilig vir groot en klein honde,
Oral om die hoofhuis is plaveisel stene en kikoejoei gras - als onder besproeing,
watersuiwerings aanleg met drukpomp wat wonings van water voorsien.
DIE HOOFHUIS , GRASDAK KLIPHUIS EN RONDAWIL IS GELEE OP DIE OEWER VAN DIE RIVIER MET ASTRONOMIESE UISIG OOR DIE VAALRIVIER op die 50jaar vloedlyn, en aan die vrystaat kant van die rivier,
Groot besproeings pomp en motor - 12.5 kw motor - 45 spryers op n slag ,
Hele 4.8hektar plot is onder besproeing ,
Groot 7voet hoog sement opgaardam en pomphuis - toegerus met pomp,
Verskeie klein eende en gansdammetjies ,
3 toegeruste groente tonnels,- 10 × 7m , 12 × 7m , & 30 × 7m,
Verskeie hoender en voel hokke, met voer en drinkbakke
Toegeruste hoenderslaghuis met toerusting - s/steel tafels ,
Inloop koelkamer- 3×3m ,
Onderdak varkhokke met sementvloere en ondergrondse opgaardamme vir afval water
Bees en/of skaap kraal
drukgang en laaibank
25m× 7m pakstoor
35 m × 9 m voerstoor
Die plot is baie boomryk met n verskeideheid van boomsoorte,soos wilger, soetdoring ,wag-en-bietjie en witstinkhout bome,
1hektaar onder pekaneut bome met besproeing,- 95 bome
Paar suurlemoen , granaat en turksvei bome aangeplant,
2 × bediende woonkwartiere met water en elektriesiteit toegerus
1 × werkswinkel of stoor - 15 × 10m ,
1× sink pakkamer - 5 × 4 m
1 × boorgat - nie met pomp toegerus,
BAIE GOEIE HENGELWATER MET STROOMVERSNELLINGS EN EIELANDE grootbek en kleinbek geelvis vollop,
Ander visspesies soos karp ,modderbek , en baber is vollop,
DIE AREA MAAK OOK DEELUIT VANDIE GEELVIS BESKERMINGS AREA , BEKEND AS PARADYSKOP
RYK AAN GROOT VERSKEIDENHEID VOEL EN DIER SOORTE - VISARENDE EN LIKEWANE BROEI HIER,
- verskeie voel soorte soos visvangers, duikers wildeganse, katlagters, paradysgoggavangers en vele meer, voelkykkers paradys
-wild soos koedoes, waterbokke , steenbokkies en duikers word gereeld op die groot eilande oos van die plot opgemerk,
Jakkalse , misiljatkatte , rooikate en blouape is vollop(nie hinderlik of doen skade aan diere op plot nie, kry wel 'n geval so een keer 'n jaar wat 'n hoeder of so devang is)
Die plot grens weerskante aan wildsplase - aan die oostekant en noordekant (oorkant die rivier )
Die naaste vliegveld is 20 km vanaf die plot - die klerksdorp vliegveld
Potchefstroom vliegveld is 40km vanaf plot,
Die naaste mall is 24 km vanaf plot - matlosana mall ( klerksdorp )potch mall is 45km vanaf plot,
Kaart en transport op eiendom,
Related ads
Cobia inboard boat 5.7 liter v8
Car - Truck - Boats › Boats - Ships
R150.000 – 15/2/2025 – 4681 views
Vaal Marina, Sedibeng, Gauteng – model cobia monte carlo 198 es year 1991 engine yamaha 5 7 liter v8 orginal boat motor houers 245 extra spec 20 ft 8 10 person seater this wonderful boat of
Yamaha 5.7 V8 inboard for a give away price!!!
Car - Truck - Boats › Boats - Ships
R130.000 – 15/2/2024 – 3200 views
Vaal Marina, Sedibeng, Gauteng – this monster of a rare inboard boat yamaha 5 7 liter v8 is selling for a very low price it s worth alot more than i put it on alot still original every thin
The Cavity speedster BASS// Fishing-boat
Car - Truck - Boats › Boats - Ships
R4.950 – 1/3/2024 – 2863 views
Industria, Johannesburg, Gauteng – the cavity speedster bass fishing boat light weight body durable design ideal to fit on back of a bakkie can handle up to a 5 hp outboard motor comfortable
2008 Regal 2450 Cuddy Cabin Boat with 5.7L Volvo Penta V8 Fuel Inject
Car - Truck - Boats › Boats - Ships
R785.000 – 13/12/2023 – 2502 views
Johannesburg, Gauteng – 2008 regal 2450 cuddy cabin boat with 5 7l volvo penta v8 fuel injection duel prop on imported high speed double axle aluminium trailer features wood cirrus
Regal 2100 LSR 5.7L V8 Fuel injection With Bravo 3 Gearbox
Car - Truck - Boats › Boats - Ships
R235.000 – 8/2/2024 – 1822 views
Boksburg, Gauteng – very well looked after boat recently serviced brand new mags and tires 5 7l fuel injected engine super powerful huge sound system bravo 3 gearbox double pow
RAF 2000 Gyrocopter for sale
Car - Truck - Boats › Boats - Ships
R480.000 – 12/4/2024 – 1563 views
Upington, Northern Cape – gyrocopter raf 2000 2 5l subaru outstanding condition only 300 hours on the clock r480 000 price neg includes low bed trailer 2 x headsets garmin 290 gps si
Invador boat
Car - Truck - Boats › Boats - Ships
R18.500 – 10/2/2023 – 1552 views
California, Johannesburg, Gauteng – invador boat 4 seater 65hp suzuki motor life jackets new battery c o f done buoyancy certificate all paper work in order and still valid for trailer and boa
Specimen and Bass anglers dream RUBBERDUCK the Jackel N-FORCE 320
Car - Truck - Boats › Boats - Ships
R12.000 – 1/12/2023 – 1470 views
Meyerton, Sedibeng, Gauteng – got this jackel n force speed 320 complete with all original components original aluminium floor fitted with flotex carpet for the bass angler there are 2 s
Raven speed boat bowrider V6 evinrude engine
Car - Truck - Boats › Boats - Ships
R39.950 – 8/11/2024 – 1229 views
Vereeniging, Gauteng – i am selling a stunning v6 raven speed boat extremely vast motor recently serviced comes with the trailer also in a good condition the reason i m selling is
2003 Seadoo speedster 240hp V6 efi mercury
Car - Truck - Boats › Boats - Ships
R145.000 – 11/3/2024 – 1172 views
Johannesburg, Gauteng – 2003 seadoo speedster 240hp v6 efi mercury excellent condition on galvanized trailer includes canopy cd player includes warranty category r safety equipment