Small farmstead near Harrismith

12/3/2024 – 393 views

PRYS VERLAAG!

Ligging:
www.goo.gl/maps/RmQyYRKjBcD2

Vir meer inligting:
www.facebook.com/SmallFarmstead

11ha plasie met 'n 300m2 Siersteen grasdak huis
4 groot slaapkamers, 2.5 badkamers, groot kombuis met aparte opwas geriewe, tv kamer en eetkamer. Die loft is bo die eet- en sit-kamer. Aparte rondawel met kombuis en badkamer. 3-fase krag. Groot sink stoor met buitegeboue. Werkskamer. Lapa met buite braai geriewe. Perde stalle.

Die huis het 'n antrasiet stoof vir die winter! Heerlike groot en gevestigde tuin. Pragtige groot wilger boom in tuin. Baie vrugte bome, 'n groot okerneutboom gee elke Maart lekker baie okkerneute. Heerlike “black berries” en groot groente tuin. Groot stoep wat uitkyk op buurman se mielies en vries koeie..

Die plasie is gelee tussen ander groot plase. Ervaar die Oos-Vrystaat op sy beste. Sneeu op die Maluti's in die winter en die reuk van vars omgeploegde grond in die somer.
3 boorgate met sterk water.
Astand vanaf dorpe:
Harrismith 45km
Kestell 17km
Bethlehem 60km
Qwa-Qwa 45km
Drakensberge 80km
Clarens 80km
Golden Gate 45km
Contact :

ReinhardtRas

+27 83 377 1126

(Please say you found this ad on TOP-FREE-AD when calling)

Pretoria, Gauteng

Related ads

43 Ha plot

Real estateLand for sale

R1.700.000 8/4/2024 1699 views

Bloemhof, North West – 43 ha plot met voël boerdery en hope potensiaal te koop goeie water vir besproeing groente verbouing pekaneut vestiging skaap voerkraal en vark boerdery so

Plot op Vaalrivier te koop-nie ten volle ontwikkel - baie geleenthede

Real estateLand for sale

R1.750.000 15/2/2024 921 views

Klerksdorp, North West – meer fotos per mail beskikbaar plot is gelee op die oewers van die vaalrivier aan die vrystaat kant 4 8 hektaar groot met verbeterings dubbelverdieping a fr

Plot Lusthof

Real estateLand for sale

R2.168.000 23/5/2023 783 views

Pretoria, Gauteng – plot 8 65 ha 4 slaap 2 bad 2garage 41 vrugte bome 5hoenderhokke 7x10m stoor groentetuin 50x25m en tuin onder besproeiing groot lapa 18m deursnee rond grasda

Bosveld mooi

Real estateLand for sale

R1.700.000 2/12/2023 770 views

Leeupoort, Bosveld, Limpopo – 17 hektar plot te koop 2 afsonderlike aktes bedryf as eenheid wildomheining mooi bosveld gelee 50 km vanaf bela bela warmbad op roete na rooiberg leeupoort

Plot te huur of te koop

Real estateLand for sale

R8.500 22/2/2024 747 views

Bloemfontein, Free State – 10 2 hektar plot te koop huur in bloemfontein die plot het n 4 slaapkamer huis op met dubbel geriewe n koelkamer buite geboue melkstalle varkhoke en 5 kampe

Vioolsdrift besproeiingsgrond te huur - wingerd

Real estateLand for sale

R3.000 21/2/2024 657 views

Springbok, Northern Cape – besproeiingsgrond te huur te vioolsdrift 64 hektaar besproëiingsgrond met waterregte te huur 26 hektaar buitegrond klipgrond 500m vanaf rivier met waterreg

Plaas te koop Petrusburg.

Real estateLand for sale

R2.800.000 21/4/2024 604 views

Kimberley, Northern Cape – 550 hektaar besproeing handlyn moederlyn le nog daar boorgat met melkstal omskep in woonhuis 1 slaapkamer oopplan sitkamer en kombuis badkamer sluit in stor

A 714 square metres land for sale in popular Boknesstrand,Port Alfred

Real estateLand for sale

R550.000 9/1/2024 585 views

Port Alfred, Eastern Cape – build your dream home here and knw the joys of walking frm your home to the ocean 714 square metres of land situated by the ocean in popular boknesstrand po

karoo plaas vanwyksvlei

Real estateLand for sale

R7.378.500 20/11/2023 551 views

Vanwyksvlei, Bo-Karoo, Northern Cape – plaas met uitstekende infrastruktuur geboue drade water krale geskik vir wild skape ens 4919 ha in totaal 2 aparte titelaktes word as eenheid geboer en is d

Huis te ruil vir plaas

Real estateLand for sale

R2.500.000 7/12/2023 531 views

Wierdapark, Pretoria, Gauteng – wil jy verhuis na pretoria centurion kry jy nie n kans om jou plaas te besoek of te gebruik nie het jy n plaas geërf wat jy nie weet wat om mee te doen nie